Legacy Conversations - Police - Lt Col Gerhard Potgieter 2

4 years ago

Kolonel Potgieter, SAP, Afgetree, praat oor onluste en hoe om dit te hanteer. Tydens sy lang loopbaan was hy die stasiebevelvoerder op King William's Town. By geleentheid het 120 polisiemanne onder sy bevel ‘n skare van tussen 70 en 80 duisend mense beheer sonder enige probleme. Net daarna het die Bisho Slagting plaasgevind (wat nie deur die SAP veroorsaak is nie). Hy verduidelik hoe die “Zuma Onluste van Julie 2021” hand uit ruk en wat die publiek kan doen om hulleself te beskerm. Hy het ook raad vir mense wat misdaadvoorkoming wil doen. In sy eie dorp het sy pogings misdaad afgebring met 75%. Persoonlik beskou ek Gerhard Potgieter as by verre die beste polisieman en offisier wat ek ooit gesien het. Moenie die episode mis nie.
Links:
Sponsor: https://www.georgemjames.com
Website: https://www.legacy-conversations.org

Loading comments...