Premium Only Content
1.1_Pergamus! - Die kerk en kompromieë
Video 11_Pergamus! - Die kerk en kompromieë
-
Openbaring 2:12-17
-
Derde brief: aan die gemeente van Pérgamus.
[12] EN skryf aan die engel van die gemeente in Pérgamus: Dít sê Hy wat die skerp tweesnydende swaard het:
[13] Ek ken jou werke en die plek waar jy woon, waar die troon van die Satan is. En jy hou vas aan my Naam en het die geloof in My nie verloën nie, selfs in die dae waarin Ántipas my getroue getuie was, wat gedood is by julle waar die Satan woon.
[14] Maar Ek het enkele dinge teen jou: dat jy daar mense het wat vashou aan die leer van Bíleam wat Balak geleer het om 'n struikelblok voor die kinders van Israel te werp, naamlik om afgodsoffers te eet en te hoereer.
[15] So het jy ook mense wat vashou aan die leer van die Nikolaïete, wat Ek haat.
[16] Bekeer jou; anders kom Ek gou na jou toe en sal teen hulle oorlog voer met die swaard van my mond.
[17] Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die verborge manna, en Ek sal hom gee 'n wit keursteen, en op dié steen 'n nuwe naam geskrywe wat niemand ken nie, behalwe hy wat dit ontvang.
-
https://www.youtube.com/c/RaymondLombardMinistries
-
Matt Kohrs
14 hours agoLive Trading Market Open (Futures & Options) || The Matt Kohrs Show
13.1K1 -
1:14:43
The Illusion of Consensus
23 hours agoModern Dating is a DISASTER — Evolutionary Psychologist Explains Why
106 -
LIVE
The Big Mig™
2 hours agoIlhan & Tampon Tim Turned Minnesota Into Mogadishu”s ATM
2,864 watching -
LIVE
Badlands Media
6 hours agoBadlands Daily: 12/9/25
3,627 watching -
LIVE
Wendy Bell Radio
6 hours agoTrump is +5
6,646 watching -
DVR
DML
1 hour agoDML LIVE: Why We Are Losing Our Youth
4.41K3 -
1:11:10
Chad Prather
13 hours agoThe Ripple Effect of a Changed Life: How God Uses Your Transformation
85.1K61 -
1:40:06
MichaelBisping
11 hours agoBelieve You Me 660: UFC 323 Was A PROBLEM Ft. Chris "The Problem" Duncan
9.12K2 -
8:03
Navy Media
4 days agoHow Aircraft Carriers Prepare 17,000 Meals A Day For 5,000 US Navy Sailors
4.96K4 -
13:32
China Uncensored
23 hours agoChina Just Messed Up BIG
45.1K25