Premium Only Content
0.7_God se profetiese tydhorlosie
Video 07_God se profetiese tydhorlosie
-
Matteus 24:32-38
-
[32] En leer van die vyeboom hierdie gelykenis: Wanneer sy tak al sag word en sy blare uitbot, weet julle dat die somer naby is.
[33] So weet julle ook, wanneer julle ál hierdie dinge sien, dat dit naby is, voor die deur.
[34] Voorwaar Ek sê vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie.
[35] Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie.
Die profetiese rede (vervolg). Vermaning om waaksaam te wees.
[36] MAAR van dié dag en dié uur weet niemand nie, ook die engele van die hemele nie, maar net my Vader alleen.
[37] En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees.
[38] Want net soos hulle was in die dae voor die sondvloed toe hulle geëet en gedrink het, getrou en in die huwelik uitgegee het, tot op die dag dat Noag in die ark gegaan het,
-
https://www.youtube.com/c/RaymondLombardMinistries
-
LIVE
Graham Allen
40 minutes agoWE ARE OVER IT! It's Time for WAR and May the BEST Team Win!
15,181 watching -
BonginoReport
10 hours agoTrump Is Trying To SAVE America (Again) | Episode 220 - (02/06/26) VINCE
30.2K31 -
LIVE
Matt Kohrs
7 hours agoLIVE DAY TRADING: Stocks Bounce, Crypto Calms & Payday Friday Giveaway
463 watching -
LIVE
Chad Prather
16 hours agoKingdom People in a Compromised World
1,622 watching -
LIVE
LFA TV
10 hours agoLIVE & BREAKING NEWS! | FRIDAY 2/6/26
2,605 watching -
LIVE
Major League Fishing
1 day agoLIVE Tackle Warehouse Pro Circuit, Stop 1, Day 1
101 watching -
12:46
DeVory Darkins
20 hours agoMS NOW host drops BRUTAL NEWS for Chuck Schumer
4.85K13 -
LIVE
Game On!
13 hours agoThe New England Patriots Are GUARANTEED To Make Super Bowl HISTORY!
135 watching -
LIVE
The Chris Salcedo Show
16 hours agoDems Say That 83% Who Support Voter ID, Support Jim Crow 2.0
931 watching -
1:03:09
Crypto Power Hour
13 hours ago $1.04 earnedMaster Your Crypto, Your Ultimate Wallet Guide
25.3K8