Premium Only Content
1.7_Wat gebeur in die hemel na die wegraping
Video 17_Wat gebeur in die hemel na die wegraping
-
Openbaring 4:5-11
-
[4] En rondom die troon was daar vier-en-twintig trone, en op die trone het ek die vier-en-twintig ouderlinge sien sit, bekleed met wit klere; en hulle het goue krone op hulle hoofde gehad.
[5] En daar het weerligte en donderslae en stemme uit die troon uitgegaan, en sewe vuurfakkels wat die sewe Geeste van God is, het voor die troon gebrand;
[6] en voor die troon was daar 'n see van glas soos kristal, en in die middel van die troon en rondom die troon vier lewende wesens vol oë van voor en van agter.
[7] En die eerste lewende wese was soos 'n leeu, en die tweede lewende wese was soos 'n kalf, en die derde lewende wese het 'n gesig gehad soos 'n mens, en die vierde lewende wese was soos 'n arend wat vlieg.
[8] En die vier lewende wesens het elkeen vir homself ses vlerke gehad, en hulle was rondom en van binne vol oë; en hulle het sonder ophou dag en nag gesê: Heilig, heilig, heilig is die Here God, die Almagtige, wat was en wat is en wat kom!
[9] En elke keer as die lewende wesens heerlikheid en eer en danksegging gee aan Hom wat op die troon sit, wat tot in alle ewigheid lewe,
[10] val die vier-en-twintig ouderlinge neer voor Hom wat op die troon sit, en aanbid Hom wat tot in alle ewigheid lewe, en werp hulle krone voor die troon en sê:
[11] U is waardig, o Here, om te ontvang die heerlikheid en die eer en die krag, want U het alles geskape en deur u wil bestaan hulle en is hulle geskape.
-
https://www.youtube.com/c/RaymondLombardMinistries
-
14:16
Robbi On The Record
13 hours ago $16.48 earnedThe Collapse of Masculinity: What Happened to Men?
31.7K33 -
2:32:07
Side Scrollers Podcast
8 hours agoSPECIAL OCCASSION: ADMITTING THE TRUTH...
110K5 -
3:26:18
Barry Cunningham
9 hours agoLIVE FROM THE RED CARPET: President Trump Melania Trump, Sylvester Stallone, KISS And Others
71.9K13 -
7:37:49
SpartakusLIVE
8 hours agoEarly ARC Stream for EXPEDITION Prep || WZ Buybacks LATER
48.4K1 -
3:14:11
SavageJayGatsby
5 hours ago🎂 Birthday Variety Game Stream!
32.7K -
2:17:03
TheSaltyCracker
7 hours agoMeme Warfare Goes Nuclear ReeEEStream 12-07-25
103K231 -
1:29:32
Adam Does Movies
12 hours ago $3.13 earnedBest Action Movies! - Live
29K1 -
3:01:37
Badlands Media
21 hours agoThe Narrative Ep. 49: The Trump Doctrine
58.8K24 -
LIVE
This is the Ray Gaming
4 hours ago $0.84 earnedThe Fire Rises | Rumble Premium Creator
185 watching -
2:50:39
Joker Effect
5 hours agoDRAMA NEWS! KICK CRINGE AWARDS?! LONEWOLF INTERVIEW!??? !Shock in Chat for details. RECIEPTS HERE!
14.2K1