Premium Only Content
Nicolene Filmalter - Menslike Evolusie – Regtig? [Lesing 7]
Lesing 7 in die reeks "Skepping Deur God, of Evolusie.. Uit Niks?"
Is die mensdom bloot 'n chemiese ongeluk - die produk van doellose, blinde evolusie oor miljoene jare? Ons gaan leer oor ons wonderlike liggaam; en dan kyk ons na die 'menslike evolusie’-hipotese asook die belangrike rol wat Humanisme speel in die bevordering van hierdie vals idee.
Die relatiewe onbeskikbaarheid van oorspronklike hominied-fossiele vir vergelykende studies voorsien 'n ernstige probleem in die veld van paleontologie. Hoe verskil mense / ape / bobbejane van mekaar? Is ape maar net harige klein mensies? Ons sal kortliks kyk na die menslike genoom-projek en wat die wetenskap werklik openbaar rakende ons sogenaamde ooreenkoms met sjimpansees.
As evolusie waar was, waar is al die oorgangsvorme dan en wat erken evolusionistiese paleontoloë aangaande hierdie probleem? Dan sal ons na enkele prominente bedrieglike voorbeelde in die 'vals parade' kyk, insluitend Lucy, mevrou (mnr) Ples, Australopithecus sediba, Homo habilis en Homo erectus om uit te vind 'wie is wie in die dieretuin'.
Wat sê prof Rudolph Virchow (die vader van patologie) oor Neanderdallers en hoe word hulle deur evolusioniste uitgebeeld? Ons kyk opnuut na Homo naledi en die rol van vitamien D-tekort, ragitis en kretinisme in hominied-fossiele.
Laastens kyk ons na die steentydperk en die 'grotbewoners' wat so dikwels gebruik word om 'n oningeligte publiek te indoktrineer. Voorbeelde word getoon uit die Wieg van die Mensdom (Sterkfontein en Maropeng). Ons sluit af met die oomblik van waarheid: Wat toon die fossielrekord werklik?
Onthou om te "SUBSCRIBE" tot ons YouTube Kanaal
https://www.youtube.com/@DieVolleWaarheid?sub_confirmation=1
Ook op die volgende video kanale beskikbaar:
Bitchute: https://www.bitchute.com/channel/dvw/
Facebook: https://facebook.com/dvollewaarheid
Instagram: https://instagram.com/dievollewaarheid
Odysee: https://odysee.com/@DieVolleWaarheid:5
Rumble: https://rumble.com/c/c-5638257
Telegram: https://t.me/dievollewaarheid
TikTok: https://www.tiktok.com/@dievollewaarheid
WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/0029VaAXyY63LdQQCZyfd73e/103
Ook op die volgende Audio platforms:
Apple Potgooi: https://podcasts.apple.com/us/podcast/die-volle-waarheid-potgooi/id1735726681
Soundcloud: https://soundcloud.com/dievollewaarheid
Website: https://dievollewaarheid.org
eMail: [email protected]
📲Sluit aan en ontvang aankondigings via Selfoon [AFRIKAANS]
*WhatsApp:* https://chat.whatsapp.com/GvaTWCN7Qfs6BbGqB3l1oR
*Telegram:* https://t.me/vollewaarheid
📲 Join to receive announcements via Cell phone [ENGLISH]
WhatsApp: https://chat.whatsapp.com/DUxmkkNwRdy9mb9BC5ohAz
Telegram: https://t.me/reachevery
Laai alle materiaal GRATIS af:
https://dievollewaarheid.org/laaiaf/
#Skepping #NicoleneFilmalter #Evolusie
-
LIVE
Boxin
1 hour agoBoxin + Moogsical RV There Yet!? Take 2! (special guest?)
89 watching -
14:55
Nikko Ortiz
1 day agoI Laugh I Go To Hell...
47K10 -
9:36
MattMorseTV
16 hours ago $38.60 earnedTrump’s TOLERANCE has just RUN OUT.
113K131 -
1:39:31
Sam Tripoli
1 day ago $19.00 earnedBroken Sim: Owen Benjamin Was Right + Candace Owens' Background + Idiotic Comedian Rankings
22.4K16 -
7:04:33
MetatronGaming
1 day agoSOMA - FULL GAME - Metatron Plays
12.5K2 -
20:27
GritsGG
16 hours agoDominated w/ Broken Guns! 1 Shot Anywhere K98!
14.6K -
18:11
The Pascal Show
1 day ago $5.80 earned'ERIKA IS LYING?' Candace Owens Claps Back At Erika Kirk Claims Charlie's Shocking Text Isn't True
18K30 -
23:26
MetatronHistory
2 days agois The Armchair Historian Legit?
29.9K4 -
1:08:29
omarelattar
22 hours agoThe BioHacking Experts: “How We Lost 150lbs, Healed Naturally & Reversed Aging in 9 Months!”
18.1K4 -
8:05
Blabbering Collector
3 days agoNetflix Doesn’t Care About Hogwarts Legacy 2
34.4K6