Dr Hovind Sem1 - "Die Ouderdom Van Die Aarde" - AF Afrikaans

2 months ago
8

Dr Hovind gee 'n definitiewe bewys dat hierdie aarde nie biljoene jare oud is nie. In-teendeel, dit bewys letterlik 'n ses dae skepping. Net soos ons in Genesis hoofstuk 1 vertel word. Waarom is ons hier? Waar kom ons vandaan? En vir die rede, waarheen gaan ons wanneer hierdie lewe verby is? Hierdie seminaar praat oor die ouderdom van die aarde. - "The Age of the Earth" - 116 min. 230MB

Loading comments...