Premium Only Content
Kampvuurstories Episode 4 : Ons kuier in die kombuis, die #Boskombuis.
Boermedia bring vanaand se kampvuurstories vanaf die Boskombuis naby Rayton en Kleinfontein (oos van Pretoria). Hierdie is 'n inisiatief om ons erfenis te laat voortleef deur die stories wat vertel word. Ons lag lekker saam in hierdie program, maar soms kan ons ook ernstig raak wanneer ons terugdink aan ons geskiedenis.
Steek die vure aan en kuier lekker saam!
Adverteerders in hierdie episode:
- Boermedia vir videoproduksies en lewendige stroming;
- Cirrus Interkoelers - vir die selfdoen entoesias;
www.cirruscoolers.co.za
- Tonder Ingenieurswerke - vir die vervaardiging van enige masjien of
toestel wat jou lewe kan vergemaklik.
Stuur jou stories wat jy self opneem op jou kamera vir ons na [email protected] of per whatsapp na 0644004488. Ons sal jou storie of grappie inspeel tydens 'n episode.
Om in Kampvuurstories te adverteer stuur vir ons 'n whatsapp na 0644004488 en ons sal jou skakel en die verskillende opsies bespreek. Ons is baie bekostigbaar en kan feitlik verseker dat jou handelsmerk raakgesien gaan word en jou besigheid sal groei.
#Kampvuurstories #Boermedia #Erfenis
-
2:01:29
vivafrei
9 hours agoEp. 293: Seditious Six! Venezuelan Boat Strikes! CIA Mole in D.C. Shooting? Witkoff Leaks & MORE!
81.9K103 -
LIVE
EricJohnPizzaArtist
3 days agoAwesome Sauce PIZZA ART LIVE Ep. #71: Thanksgiving with Planes, Trains, and Automobiles!
163 watching -
2:10:56
LumpyPotatoX2
4 hours agoFortnite: New Season Gameplay - #RumbleGaming
15.9K2 -
39:50
Rethinking the Dollar
3 hours agoSunday Live Talk: Big Week For Silver Coming
16.8K13 -
39:32
SOLTEKGG
4 hours ago🔥 NEW BEAST PC - !pc | REDSEC🔥
14.1K1 -
15:51
Robbi On The Record
12 hours ago $7.41 earnedWhy Women Are Rejecting Girlboss Culture: The Feminine Rebrand
31.1K26 -
8:44
MetatronCore
1 day agoThis pope is WOKE
37.5K30 -
LIVE
bucketofish
5 hours ago///ARC Raiders || You can get... reported?
242 watching -
2:48:34
BaldBrad
4 hours agoLet Play Battlefield 6
10.5K -
LIVE
GritsGG
4 hours ago#1 Most Warzone Wins 4120+!
23 watching