Premium Only Content

Bloedrivier Kampvuurstories Episode 6 - Spesiale episode opgeneem in die laer - 1 van 2. Vertel dit oor!!
Boermedia het twee spesiale episodes opgeneem in die Bloedrivier Laer, reg langs ou Grietjie (die brons enetjie waar sy gestaan het in die laer). Hierdie is die eerste episode van 2.
Francois Schutte wat 'n afstammeling is van een van die Boere wat in die laer geveg het bied hierdie episode aan. Sy gaste is:
- Oom Frans Schutte;
- Oom Kosie Erasmus;
- Morgan Gregory.
Dankie aan Anton van Vuuren (wat die terrein bestuur) vir sy gasvryheid en hulp met van die reëlings.
Dankie ook aan BoerCola wat in hierdie episode adverteer het. Ondersteun asb ons adverteerders. https://www.boercola.co.za
Ons sal aanhou om die stories oor te vertel - dit is deel van die opdrag van ons gelofte. Alle eer aan ons Skepper en Verlosser wat hierdie dag gebruik het tot SY eer.
#geloftedag #boermedia #boercola #bloedrivier
-
1:33:41
Dinesh D'Souza
3 days agoThe Dragon's Prophecy Film
147K99 -
LIVE
Fragniac
3 hours ago🔴 LIVE - FRAGNIAC - BATTLEFIELD 6 - CQB MODE is 🔥🔥🔥
56 watching -
LIVE
ttvglamourx
6 hours ago $1.84 earnedPLAYING WITH VIEWERS !DISCORD
77 watching -
27:20
Robbi On The Record
6 hours ago $5.37 earnedErased History, Tartaria and Satans Little Season | with JT Follows JC part one
26K16 -
LIVE
The Sufari Hub
6 hours ago🔴LIVE -BATTLEFIELD 6 BABY | GRINDING LEVELS & HAVING FUN | Join Up
79 watching -
12:11
Mrgunsngear
1 day ago $6.70 earnedThe Most Underrated Aimpoint Red Dot: The ACRO C2 🔴
31.4K9 -
8:35
Midwest Crime
1 day agoPublic Outrage Prompts Release of Fatal Shooting Video
14.7K25 -
12:34
Michael Button
23 hours ago $3.81 earnedArchaeologists Just Found Something Incredible in Indonesia
15.7K9 -
19:37
Ken LaCorte: Elephants in Rooms
1 day ago $2.44 earnedEveryone lied about COVID. Why?
10.6K16 -
23:42
Rethinking the Dollar
1 day agoUtah’s Gold Law Changes Everything! w/ Dennis Keating
12.8K5